SARIE

Roerende plaasverhaal uit die dorre Bo-Karoo

Dis haar en Hennerik se laatlamme, en laaste twee kinders. Hulle het voorsorg getref, want die uitdaging om ’n bestaan te maak op die plaas in die Bo-Karoo is groot genoeg. En hulle het mos reeds hul seunskind, Milano.

In vertel Lize Albertyndu Toit roerend van die Kaliempies. Hoe arm hulle is, hoe elke dag ’n stryd om oorlewing is, hoe ordentlik hulle is en met hoeveel sorg hulle na mekaar omsien. Die liefde vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE8 min read
Vroualleen DEUR DIE KAROO
Daar is net iets omtrent die Karoo. Die windpompe wat langsaam kreun in die wind. Die volstruise wat so skop-skop stof aan die hemelruim offer. Dalk is dit daardie verlate treinstasies wat nog vir oulaas op die fluit van ’n trein wag. Of die kontrei

Related