’n GOEIE boek
Jun 24, 2019
3 minutes
LEGKAART VAN ’n JONG LEWE - Deurwinterde skrywer Dolf van Niekerk vier sy negentigste verjaardag en daarmee saam verskyn sy jongste boek, ’n Legkaart het baie stukkies wat inmekaar moet pas en in die boek word al die stukkies van sy lewe bymekaargesit. Vanaf sy vroegste gewaarwordinge tot sy kennismaking met groot filosowe soos Nietzsche, Kant en Hegel op universiteit en in sy daaglikse handel en wandel daarna. Hy vang ’n vervloë era vas en gee ’n boodskap dat herinneringe neergepen moet word. Hy skryf oor sy geboortedorp, sy gesin en sy helderste herinneringe aan die plekke
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days