Rooi Rose

EK HET OORLEEF

Sommige mense spoel soos dryfhout ná ’n storm op see land toe. Gehawend. Drenkelinge met niks aan hul lyf nie. Slegs ’n verhaal. Een wat vertel moet word.

Left to Tell - Discovering God Amidst the Rwandan Holocaust is ’n gepaste titel vir Immaculée se weergawe van haar ervarings. Dele daarvan wil jou met die lig aan die slaap laat raak nadat jy dit gelees het. Dis ’n verhaal deurspek met van die beste tot die weersinwekkendste van menswees. Sewe miljoen etniese Tutsi’s is in die lente van 1994 binne honderd dae deur hul landgenote van die Hutu-groep uitgewis. Vandag kan besoekers aan Rwanda verbysterd staan en kyk na die meer as vyfduisend Tutsi-skedels in die Ntarama-kerk suid van die hoofstad Kigali, ’n herinnering aan die vlugtelinge wat ’n wrede dood gesterf het toe hulle daar skuiling probeer soek het.

Die jong vrou se boek was gou ’n Times-topverkoper – dalk omdat die waarheid weer eens gewoon vreemder en merkwaardiger as fiksie blyk te wees. Met niemand waarskynlik meer verras oor die sukses daarvan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Winterblomme
1 ROK MET BLOMMOTIEF (R3 799; XS-L) SCOTCH & SODA. 2 LEERBAADJIE (R6 580; XS-XL) TED BAKER. 3 STUDIO W-HEMP (R399; 4-20) WOOLWORTHS. 4 ENKELSTEWELS (R1 599; 2,5 -9) STEVE MADDEN. Indien jy in ’n geblomde kledingstuk wil belê, begin by ’n geblomde
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe
Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R

Related