Rooi Rose

TALENT EN PASSIE

Hier waar Simoné tussen tonele voor my by Stark Studios in Rand-burg sit, lyk sy nog kleiner en fyner as op die kassie. Sy is ooglopend heel tuis in haar donkerblou verpleegstersuniform wat sy byna elke weeksdag vir haar rol as René in Binnelanders moet dra. Sy het immers ook die rol van verpleegster Irma Humpel in die trefferfliek Vir die Voëls gespeel. Haar vertolking het duisende harte gesteel, en sy is in 2018 plaaslik en internasionaal met talle pryse bekroon vir dié rol.

“Ek het ontsaglik respek vir verpleegsters. My ouma was ’n verpleegster, maar ek sou nooit kon verpleeg nie. Ek dink nie ek sal kan kophou in noodsituasies nie, en ek is nie gaande oor liggaamsvloeistowwe nie. Hulle sou my vinnig afgedank het,” skerts sy.

Dit was vir haar lekker om die afgelope jaar die te speel, hoewel sy ver verwyderd van René is, sê sy.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Warm Oë & Rooi Lippe
ONDERLAAG VERBLOEMER NATUURLIKE OOGSKADUPALET BEKLEMTONER VLOEIBARE OOGOMLYNER OOGPOTLOOD MASKARA BLOSSER WENKBROUPRODUKTE LIPSTIFFIE IN ’N NATUURLIKE SKAKERING ROOI LIPSTIFFIE POEIER SCARLETT HILL NUDE EYESHADOW (R79,99, MR PRICE).
Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke
Rooi Rose1 min read
Helena Opperman
HELENA OPPERMAN STEM NIE SAAM MET TOTIUS NIE. DIE WÊRELD IS INDERDAAD HAAR WONING. OOR DIE AFGELOPE TWINTIG JAAR HET SY AL IN BAIE LANDE GEWOON EN GEWERK – SENTRAAL-ASIË, DIE MIDDEOOSTE EN AFRIKA. HAAR BELANGSTELLINGS STREK WYD EN SLUIT OMTRENT ALLES

Related