Rooi Rose

NUWE JAAR NUWE DINGE

Die akteur Reynardt Hugo se oë blink behoorlik wanneer hy vertel van alles waarna hy in 2020 uitsien.

In April trou hy met sy jare lange liefde, An-Maré Roothman, hy pak ’n solo-loopbaan as sanger aan én hy werk aan ’n boek. Nie dat sy Binnelanders-aanhangers hulle hoef te bekommer nie: dr. Tertius Jonker gaan waarskynlik nog lank met ons wees.

Dis nie net aan musikale front waar hy hom in die nuwe jaar wil “reinvent” nie, vertel die 33-jarige akteur wat sedert 2011 ook ’n lid van die gewilde popgroep

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose3 min read
DIERE & HUL GIERE
Diere kan nie praat nie, maar hul blote teenwoordigheid bring vir die meeste van ons ontelbaar baie vreugde. Navorsing het ook bewys dat troeteldiere talle gesondheidsvoordele vir hul eienaars inhou – hulle laat ons ontspan en lag, en verseker ook da
Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee
Rooi Rose1 min read
Vergrote Prostaat
(Ook genoem BPH of benigne prostaathiperplasie). Hierdie nie-kanker prostaatvergroting is die algemeenste mannekwelling. Om een of ander rede bly die prostaat groter raak. Tipiese simptome is die aanhoudende behoefte om kort-kort te urineer, stadige

Related