Rooi Rose

WEBMAGNAAT

In The Politician offer jou karakter haar geluk op vir haar kinders. Het jy dit al vir jou kinders gedoen?

Ek glo ma’s maak gereeld opofferings vir hul kinders. Ek dink ma’s voel meestal nie dat dit ’n opoffering is nie, want hul kinders is hul prioriteit. Maar ja, dis ’n groot verantwoordelikheid om ’n ma te wees, en ons sit ons dikwels heel laaste op die prioriteitslysie. Maar dis ’n vreugde en voorreg om ’n ma te wees.

Het jy innerlike vrede?

Ja, ek dink dis die beste ding van ouer word. Elke jaar het ek ’n bietjie meer vrede in myself. Ek is gemakliker met myself en met die keuses wat ek maak. Namate ’n mens ouer word, leer jy jouself beter ken, en is dit makliker om met integriteit te leef, en daarmee saam kom baie vrede. Jy tree meer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose4 min read
’n Natuurlike HELD
Vertel ons van jou verhouding met die natuur en jou liefde vir die buitelewe? Daar is ongerepte plekke in die natuur waar mense hul batterye kan herlaai wanneer die besige stadslewe jou leeggetap het. Ek het pas teruggekeer van ’n 12 dae lange vakan
Rooi Rose1 min read
Blink
Die belangrikste is dat jy die klere bedags ook moet kan dra. ’n Goue blinkerbaadjie is nou die perfekte pasmaat by ’n gestreepte blou toeknoophemp. 1 BAADJIE (R899; S-XL) ZARA. 2 T-HEMP (R199; XS-XL) MANGO. 3 SNEAKERS (R1 599; 3-11) ADIDAS. 4 WYE

Related