Rooi Rose

’NNUWE HOOFSTUK

Die sangeres Caroline-Grace sing deesdae ’n paar nuwe liedjies – en dit is nie pop of folk nie maar wiegeliedjies soos “Slaap Pikanini” en “Siembamba” vir haar klein prinsie,

Marcel Werner. Tussendeur koer sy troetelnaampies soos “My bokkie, my lyfie”. “Ek wil hom net opvreet,” sê die sangeres wat in 2017 in die talentsoekkompetisie The Voice SA soveel harte met haar stem en sprankelpersoonlikheid gesteel het dat die publiek haar “Die koningin van harte” gedoop het.

Daardie eerste paar oomblikke nadat Marcel in Desember gebore is, was vir haar “soos die grootste wonderwerk”. “Ek het dadelik soos ’n baie trotse ma gevoel en het die klein mensie heeltyd op en af bekyk,” vertel sy stralend.

Pa Heinrich, wat 23 keer vir die Springbokke uitgedraf het en einde verlede jaar sy uittrede aangekondig het, was net so bly oor sy bulletjie wat by geboorte 3,29 kg geweeg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte
Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R

Related