Huisgenoot

NET EENVOUDIG VROU

IN HAAR ougoud-en-swart uitrusting kan jy haar deur ’n ring trek waar sy in haar snoesige tuiste sit met mure vol Suid-Afrikaanse kuns – van Claerhouts tot ’n Bettie Cilliers-Barnard. Op 70 is sy ’n statige vrou in haar wikkelstoel met haar grys hare vars geklits by die salon hier naby.

Op haar ouderdom is Elise sover bekend die oudste transgender vrou in die land. Sy het al in die 1970’s die volle operasie ondergaan. Deurentyd het sy oop kaarte gespeel oor die nuwe lewe wat vir haar op 23 as vrou aangebreek het.

“Ek was in 1982 sewe weke lank in Technicolor op die voorblad van , seker meer as die eerste minister daardie tyd,” vertel sy. ’n Reeks uittreksels uit ’n manuskrip met haar lewensverhaal tot die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related