Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘HOOP IS ONBREEKBAAR’ VIR OPTIMISTIESE GRETHA

Ondanks haar gebroke huwelik bring 2020 ’n nuwe hoofstuk en glo sy steeds als werk ten goede mee, skryf Gretha Wiid in ’n ope brief aan Huisgenoot -lesers

Jy is ’n pragtige vrou! Tel jou kop hoog op en moet jou nie steur aan al die giftige mense nie! Hul eie lewe is duidelik “perfek” . . . Alles wat mooi is vir 2020!

TERSIA

Waaroor gaan almal so aan oor haar? Sy is nie die eerste mens met wie dit gebeur nie en sal ook nie die laaste wees nie. As ek dalk onsimpatiek klink – ek was ook al daar.

RITA

Gretha, jy is pragtig. Diegene wat nie van jou hou nie, is net jaloers. As mense niks goeds het om te sê oor iemand nie, moet hulle liewer stilbly en ’n lewe kry.

MALINDA

Sy moet liewer aan haar kinders dink voor sy als so in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related