Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘DIS ONS BEGEERTE OM ONAFHANKLIK TE WEES’

Prins Harry en Meghan het uit hul rolle as senior koninklikes getree. Harry het die Britse media daarvan beskuldig dat hulle Meghan teister en verneder

Goeie besluit. Hulle is ’n jong paartjie wat nog ’n lang pad saam moet loop. Sy kans om koning te word is in elk geval minimaal. Ek wens hulle alle geluk toe.
GERDA

Harry weet wat met sy ma gebeur het en weier dat dit met sy vrou gebeur. Niks fout daarmee nie. Ek sou gedink het William sou hom ook onttrek het.
JANIE-REYNETTE

Meghan hoef nie meer die Britse publiek tevrede te stel nie. Hulle dink hulle kan haar verneder net omdat hulle belasting betaal. Mooi so, Meghan.
FAMIDA

Harry het nog nooit oor die trauma van sy ma se’n Mens moet doen wat jy moet doen om ware geluk te hê. Ek hoop hulle vind dit.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related