Huisgenoot

TEDDIEBEER OP WIELE

Hierdie LEWE

Gewone mense in hul eie woorde

FREDDIE HARMSE (56), PROFESSIONELE ROFSTOEIER EN NUTSMAN

‘Meeste mans van my ouderdom doen nie wat ek doen nie. Op 56 vang jy vis of jy speel gholf. Vir my om nog in só ’n kontaksport te wees, is skaars, maar dit is ’n gene-ding. My pa en my oupa was stoeiers en boksers. It runs in the family.

Ek het grootgeword tussen liggaamsbouers. Dit was jou fun time om te oefen, gewigte op te tel of ’n bokssak te slaan.

Ek is gebore in Johannesburg. Ek is gemaak in Mayfair en gebore in Vrededorp. My ma en pa was . Hulle het getoer. Amper elke jaar was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related