Huisgenoot

GIERE VIR DIE LAGSPIERE

KYK, ons kan darem maar soms lekker befoeterd raak oor die dinge wat jeuk. Van Eisjkom se duisternis en teerstrate vol kraters, tot die Proteas wat so teen die Souties vou …

Maar gelukkig kan ons ook lekker die draak steek met onsself – en danksy ’n generasie nuwe grapmakers kry ons nou gereeld nog ’n dosis lagmedisyne in Afrikaans.

Boonop hoef ons nie altyd konsertkaartjies vir ’n stukkie komedie te koop nie. Danksy jou slimfoon is daar altyd aanlyn lagdoepa in jou broeksak.

Hier is vyf van die nuwe grapmakers wie se video’s op die internet jou sal laat giggel.

LISA MET DIE ROOI HARE

Dis liefde tussen die miskoeke wat Lisa van Rooyen (21),

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related