Kuier

‘N VROU WAT PRAAT

Vir Veronique Jephtas (26) gaan jy nie in ‘n boksie druk of label nie, want dié Paarliet dra baie hoede: digter, skrywer, aktrise, aktivis, grapmaker – daar is geen einde aan haar talente nie.

Op TikTok het jy tien teen een al een van dié pittige aktrise se gewilde video's raak-gescroll waar sy die supersnaakse Belinda Louw met die headset speel. Sy het ook pas teruggekeer van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) waar sy gehore op Oudtshoorn gaande gehad het met haar kragtige spel in My Kroon se Krank, ‘n eenvrouvertoning waarvan sy die medeskrywer is en waarin sy boonop drie rolle vertolk het. Die stuk spreekals van hare tot issues van vrouwees, ras en identiteit aan.

WIE IS VERONIQUE?

Veronique is die oudste van drie en die eerste graadvanger in haar familie. Haar ma, She-Earl Martin, werkin ‘n klerefa

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Soek-soek
Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel! Daar is 10 verskille tussen die twee prentjies hieronder. Kan jy almal vind? Watter een van die skaduwees hieronder is die meisietjie op die fietsie s'n? Klim die trappe en beweeg deu
Kuier1 min read
Ster-blokraai
Nr. 232 SKRYF SÓ IN: Vul die Ster-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord op die vraag te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, van en plek, asook Ster-blokraainommer na 42508 voor 15 Mei 2024. SMS/R1,
Kuier5 min read
Dié Goue Meisie Ken Net Van Wen!
Sy is soos ‘n vis in die water. En toe die 19-jarige swemsensasie Minke Janse van Rensburg in Maart by die Trisoom-Spele in Turkye haar ding doen, het sy die Suid-Afrikaanse vlag hoog laat wapper en die medaljes ingeryg. Minke het downsindroom, maar

Related