Huisgenoot

DIE SEE IS MY PASSIE

Hierdie LEWE

Gewone mense in hul eie woorde

LUCINDA KRIGE (37), MARITIEME HOOFINGENIEUR

‘MY OUERS kon ná my matriekjaar nie bekostig vir my om verder te studeer nie. Ek het toe as ’n skoonmaker by ’n Kaapse hotel begin werk, maar ek was al gewoond aan werk. In my skooldae het ek naweke, ná skool en in my vakansietyd gewerk. My pa het toe in die klerebedryf as ’n operasionele bestuurder gewerk. Soms het ek naweke en vakansietye trein gevat na die verskillende winkels waar ek gewerk het.

Maar ek wou al van laerskool af ’n wees. Ek onthou in gr. 7 het ons in die lewensoriënteringklas ’n vorm ingevul waarop ons die drie beroepe wat ons eendag geskryf, en daarna het ek gesukkel oor wat ek in die tweede en derde plek wou invul.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related