Welkom
Ek was doodbang dat die dag waarop ek vir die eerste keer sedert Covid 19 weer moes vlieg die wereld sou verander. Ek het lugvervoer ten alle koste vermy; ek verkies die idee van om in my eie borrel in my tuiskantoor te wees met honde om my, my tuin