DIE GROENTETUIN, JOU Lekker plek
Nov 23, 2020
3 minutes
Maak jou eie tuinwerkbank
Ek kan nie sonder myne klaarkom nie. ʼn Tuinwerkbank maak dat jy nie hoef te buk om saad in laaie te saai of plante oor te pot nie. Dis uitstekend om laaie met babaslaaiblare en -spinasie te kweek (oes is gewaarborg). Alles kan op een plek gehou word: ontkiem- en saailingmengsel, tuingereedskap, misstof, selfs die wurmplaas of bokasjihouer as daar genoeg plek is.
Opsikleer ʼn ou lessenaar of ʼn laaikas met laaie om saad, plantbinders, etikette en wat ook al in te bere
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days