Idees

MAAK SELF MOOI

HANDGEMAAKTE TEËLS VIR JOU KOMBUIS

erpersoonlik jou kombuis met muurteëls wat jy self gemaak het, of vra ’n keramiekkunstenaar om dit vir jou te maak. Die onafgewerkte voorkoms van die teëls wys dis handgemaak, en dis juis wat dit so spesiaal maak. Lees ons artikel op bladsy 62 om jou eie gipsteëls te maak, maar seël dit met ’n kleurlose seëlaar om dit teen spatsels te beskerm. Jy kan selfs lugdroogklei gebruik, maar jy sal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Slaapbroek
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 1-2 dae Medium ♥ patroon op bladsy 93 ♥ flennielaken ♥ rek vir die middellyfskuif ♥ bypassende masjiengare ♥ bypassende katoenbreidraad (ons het Nurturing Fibres Eco Cotton in Sunglow gebruik) ♥ 4 mm-hekelpen ♥ groot bo
Idees2 min read
Uitmekaartrek-filodeegtert
Genoeg vir: 8-10 Bereidingstyd: 1 uur Baktyd: 1 uur Oondtemperatuur: 180 ºC ♥ 240 g (250 ml) roomkaas ♥ 50 ml fetakaas (opsioneel) ♥ 10 ml gerasperde lemoenskil ♥ 110 g (125 ml) strooisuiker ♥ 500 g filodeeg ♥ 120 ml gesmelte botter ♥ 375 ml melk ♥ 5
Idees2 min read
SKOONMAAK Wenke
Laat dowwe glase blink deur dit met wit asyn uit te vee. Takel smal glasvase só: Plaas 'n koppie rou ryskorrels, 'n teelepel wit asyn en 'n bietjie skottelgoedseep in die vaas en vul dit tot bo met warm water. Plaas jou hand oor die bek en skud die v

Related