Tuis

Dekor wat werk

#1 Toor met matte

“Daar’s niks erger as ’n mat wat te klein is onder ’n eetkamertafel sodat die stoele altyd net halfpad op die mat staan nie,” sê die binneontwerper Brigitte Hills. “Dit lyk simpel en kan lastig wees wanneer jy jou stoel wil in- of uitskuif.”

Die reëls verander egter effens as dit kom by ’n sitkamer of stoep met gemakstoele. Dit kom daarop neer dat matte nuttig is om bepaalde dele in oopplanruimtes af te baken terwyl dit ook tekstuur, patroon en kleur inbring, maar daar is ’n paar basiese beginsels wat jy in gedagte moet hou ...

[ IN DIE KOL]

Volgens Brigitte is die volgende nou warm nuus:

• Wolhaarmatte is terug! Dis nou nie juis troeteldiervriendelik nie, maar dit kan wonderlik voor ’n kaggel lyk.

• Matte met neutrale, aardse kleure en teksture – hetsy wol, bokhaar, sisal, hennep of goiing – bly gewild. Ons sien ook al hoe meer matte gemaak van ’n mengsel van natuurlike vesel en poliëster; dit beteken jy kan steeds ’n natuurlike voorkoms geniet met ’n produk wat langer sal hou.

• Duursame polipropileenmatte is hier om te bly. Ek gebruik dit dikwels binnenshuis waar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis1 min read
Tuis
REDAKTEUR Wicus Pretorius • redakteur@tuis.co.za Posadres Posbus 1802, Kaapstad 8000 Algemene navrae Yumna Tofey yumna.tofey@media24.com • 021 406 4552 REDAKSIE Artikelredakteur Beatrice Moore-Nöthnagel beatrice.nothnagel@media24.com Kreatiewe reda
Tuis2 min read
Hallo!
Jare gelede, voor ’n eindelose musiekbiblioteek op die internet beskikbaar was, was my man, Allister, die meester van die “mixed tape”. Hy sou elke liedjie met groot sorg uitsoek en dit opneem, en my dan oorrompel met sy fyn aangepaste speellys wat t
Tuis1 min read
Blokraai #176
Lesers weet baie van Dana Snyman omdat hy ons jare lank al deur sy skryfwerk inlaat in sy leefwêreld. Maar dat hy oneervol uit die weermag ontslaan is, is nie iets wat hy aan die groot klok gehang het nie. Tot nou met Seun, sy rou onthou van sy ervar

Related