Huisgenoot

ANGELO JOHNSON

EERSTE GROOT ROL

In e.tv se eerste Afrikaanse telenovelle, Kelders van geheime, speel Angelo die rol van CJ, ’n matrikulant en ouer broer van Marco, wat deur Angelo Bergh gespeel word. Die reeks is propvol indrukwekkende talent. Sandra Prinsloo, Vinette Ebrahim, Brümilda van Rensburg en Ilse Roos is almal daarin.

Die 21-jarige van Malmesbury was by Schoonspruit Sekondêr. Hy was op skool saam met ’n paar bekendes. “Dean Smith, Emile Smith, Jurgen McEwan is van die akteurs wat ook in my skool was,” sê Angelo.

KLEIN-KLEIN AKTEUR

As kind was hy mal oor TV en om te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related