Vrouekeur

Pedro laat sy son op ALMAL SKYN

Maak nie saak waar jy Pedro Kruger teëkom nie, sy lewensblyheid en warmte is tasbaar. Hy glimlag hartlik en gee jou sy onverdeelde aandag. “Ek is ’n positiewe mens, ja,” bevestig hy waar ons in ’n koffiewinkel ontmoet. “Dis ’n besluit wat ek jare gelede al geneem het: Gee jou beste kant vir mense.

Life is good, work is good. As ek kyk wat daarbuite aangaan, voel ek so geweldig geseënd. Soos my werk met Reach for a Dream. Ek bied elke jaar ’n konsert vir hulle aan en het al die hartroerendste, maar ook pragtigste stories gehoor.

“Ek was onlangs in Kimberley by die sesjarige Ané wat kanker het. Sy’s op tweejarige ouderdom gediagnoseer en is die grootste deel van haar lewe siek, maar is die oulikste, mooiste, slimste klein.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.
Vrouekeur3 min read
Die Belangrikste Boek
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant Die maatskappy Fedex het ’n advertensie gehad wat hulle op die fliek Castaway geskoei het. In die fliek is Tom Hanks
Vrouekeur7 min read
Pronk met PLASTIEK
Meer as 519 370 ton plastiekafval is in 2018 in Suid-Afrika vir hergebruik versamel, waarvan 70% uit stortingsterreine en ander postverbruikerbronne herwin is, sê Plastics SA se 2018-verslag. Hierdie herwinning het tot ’n geraamde R2 267 miljoen-insp

Related