Huisgenoot

KRATTE VOL MEDALJES

DIT is skuins ná halfsewe op ’n herfsoggend, en buite is die Oos-Vrystaatse lug steeds ’n skakering van sagte oranje.

Die vier swemmers het egter nie tyd om die daeraad te bewonder nie. Hulle het reeds hul plek op die wegspringblokke ingeneem en kyk afwagtend na Anell Landmann waar sy op ’n groot balkon staan. Aan die verste kant van die swembad wag hul ander afrigter, AJ, met ’n stophorlosie in sy hand.

Anell blaas op haar fluitjie en Natalie (22), Ramon (20), Julie (17) en Armand (15) duik in. Vanoggend gaan hulle spoedoefeninge in die water doen tot agtuur, waarna hulle op daardie einste balkon ontbyt gaan eet. Almal saam, soos dit ’n gesin betaam …

Want dis presies wat hulle is. Vier broers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related