Huisgenoot

ONS NUWE GOUE MEISIE

DIS ’n Vrydagoggend op die O.R. Tambo-lughawe in Johannesburg en ’n geesdriftige groep ondersteuners is daar om hul helde toe te juig.

Die Suid-Afrikaanse swemspan keer terug van die Statebondspele in Engeland en onder hulle is Suid-Afrika se nuwe goue meisie – die swemmer Lara van Niekerk.

Met die twee medaljes wat sy saambring, het sy rede om haar soos ’n superster te gedra, maar vandag flits Lara se oë deur die skare op soek na een mens: haar ma. En toe sy ma Hanalie gewaar, kies sy reguit koers na haar om haar eers lank en styf vas te druk.

Want al het sy nou die stoffasie om ’n superster in die sportwêreld te wees, is Lara steeds ’n plat-op-die-aarde tiener van Pretoria.

Haar blonde hare met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related