Huisgenoot

ONS TROTS: SA SE GOUE MEISIE

SILWER én goud in die Olimpiese swembad op die Spele in Japan, en sommer ’n wêreldrekord daarby.

Maar as jy so ’n paar jaar gelede vir Tatjana Schoenmaker (24) gesê het sy gaan goud op die volgende Olimpiese Spele wen, sou sy jou dalk nie geglo het nie, want dit was so hittete of sy het swem afgesweer toe sy nie vir die Spele in 2016 gekwalifiseer het nie.

Dankie tog sy het nie … want nou gons dit oor Tatjana, ’n boorling van Roodepoort aan die Wes-Rand van Johannesburg, se sukses op die Spele.

Sy het op 30 Julie die eerste vrou in die geskiedenis geword wat die 200 m-borsslag in minder as 2:19 kon voltooi, met ’n tyd van 2:18.95.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru