SARIE

HOU OP SOEK! JOU GELUK LÊ hiér

“Wat is ’n gelukkige lewe? Hoe lyk dit?” vra Esther Perel, ’n Belgies-Amerikaanse psigoterapeut, skrywer en kenner op die gebied van menslike interaksie. Sy sê: “Om gelukkig te wees het deesdae ’n verwagting geword. Jy móét gelukkig wees, is die boodskap wat ons heeltyd kry. Vra jy Westerse ouers wat hulle vir hul kinders wil hê, sê die meeste hul kinders moet gelukkig wees. Wat het geword van gesondheid, oorlewing en om goeie mense te wees? Watter druk plaas dit op kinders en ouers? Ek dink hoe meer ons die idee het dat ons gelukkig móét wees, hoe meer ongelukkigheid skep dit.”

Ons leef met ’n spektrum van emosies, sê Perel. “En soms is bekommernis die emosie wat op daardie oomblik en onder daardie omstandighede gepas is. So ook lyding, maar as ons deesdae in pyn is of ly, is dit baie maklik om in selfblaam te verval, want jy wonder dan wat fout is met jou.”

Die Duits gebore skrywer en spiritualis Eckhart Tolle sê mense dink gebeurtenisse maak

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma
SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel

Related