AMERIKA
VARKNIER IN LEWENDE MENS OORGEPLANT
ir die eerste keer ooit is ’n nier van ’n geneties aangepaste vark suksesvol in ’n lewende mens oorgeplant. Die geskiedkundige operasie het op 16 Maart in Boston, Massachusetts, plaasgevind. Die ontvanger was Richard Slayman (62), wat aan nierversaking ly. Teen einde Maart