BEKEER
Koos kom uit die kroeg gestrompel net toe die dominee daar verbyry.
Die dominee hou stil en draai sy ruit af: “Koos, ek is baie teleurgesteld om jou uit dié plek te sien kom!”
Koos kyk na die dominee, druk die kroegdeur weer oop en sê: “Dominee isj