Kuier

MAAK SÓ MET SENTIMENTELE ROMMEL

Boeke, ou foto's, reis-aandenkings, erfgoedjies … As dit kom by ontslae raak van dié soort sentimentele items, haal dit nooit die rommel of donasie-hopie nie. Dit gaar maar net jaar ná jaar stof op, of word weggebêre in ‘n boks agterin ‘n kas. Maar om te klou aan sentimentele items kan jou pogings om van clutter ontslae te raak, in die wiele ry.

Die kenners sê om vas te klou aan dinge wat jy nie gebruik nie, kan ook jou geestesgesondheid knou. Etlike studies het ‘n verband gewys tussen ‘n deurmekaarspul, rommel en geestesgesondheidstoestande soos depressie, angs en alewige stres.

“Om van rommel in fisieke ruimtes ontslae te raak, help die gemoed ook ligter voel, wat goed

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst
Kuier3 min read
Bridgerton
Sy sweef statig die hotelkamer binne. Elegant, aristokraties. Nes haar karakter in Bridgerton. Adjoa Andoh (61), wat lady Danbury speel, was onlangs in Johannesburg om seisoen drie van dié Netflix-treffer te bemark. Dis nie haar eerste draai hier nie
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 169 aandpak baadjie balaklawa balrok bikini bloes culotte fietsrybroek frokkie gholfhemp japon jeans kaftan kamisool kappietop katpak kilt kortbroek kostuum langmouhemp maksiromp manel mini oefenbroek oorpak oortrui pajamas pantoffel plakkie plui

Related