Landbouweekblad

Delf diep, al werk niks meer nie

Jongboer 7

Dit is nie lekker om te sien hoe die platteland ontvolk nie, maar die jong boere wat terugkom Karoo toe, doen moeite om van mekaar te leer, mekaar te ondersteun en volhoubaar te boer en te leef.

Dít, die geleentheid om sy kinders ’n plaaslewe te bied en die rus en vrede van die Karoo is wat boerdery vir Hendrik Cloete (34) van die plase Rondom en Lushof by Loxton die moeite werd maak.

“Ons jong boere is daar vir mekaar en ons ondersteun mekaar in droogte en ongelukke. Ons staan bankvas agter mekaar. Jy gaan dit op min plekke soos hier kry.”

Hendrik was aan die skeer tydens Landbouweekblad se besoek. Die sterkte van sy Merino’s se wol is gemiddeld 19 mikron.

“Ons mik vir medium- tot fynwol. Daar is ’n groot prysverskil tussen fyn- en sterkwol, maar ons wil nie die wol té fyn hê hier nie. Wanneer veseldikte onder 18 mikron gaan en jy het ’n effense droogte wat die skape laat swaarkry, kry jy maklik breekwol. In die Suid-Kaap, waar boere beter beheer oor die weiding kan uitoefen, kan hulle fyner wol produseer.”

Afrikaner-koggelramme laat ooie superovuleer

Hy het ook ’n klein “sytak” Afrikaners wat hy as koggelramme gebruik en verkoop.

“Afrikaner-wol besmet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related Books & Audiobooks