Kuier

DIE PAWN

Bennie speel in die sand onder die wasgoedlyn terwyl sy ma wasgoed ophang. Dis ‘n warm dag en haar spierwit lakens vorm ‘n beskutting teen die bloedig warme son. Hy lê halfpad in die skadu op sy magie en rondkrap in die rooi grond.

Plek-plek waar die grond nat is van die druppels water wat afgerol het aarde toe, kan hy maklik die klam grond omskoffel. Skielik voel hy iets groter as ‘n klippie in sy een hand, wat geleidelik oopgaan om dié voorwerp te onthul.

Hy kyk daarna, maar weet nie wat dit is nie.

Bennie trek met sy ander hand se vingertjies daaroor voor hy uitroep na sy ma wat besig is om sy pa se vaal broek vas te pen. Die lyn boog na onder van al die wasgoed wat daaraan hang.

“Ma! Mammie!” roep hy uit. “Wat is dié?” vra hy en hou die voorwerp in die lug sodat sy dit kan sien.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 311 WEN R350 KONTANT! VOLTOOI: Sy's ‘n dominee op Lambertsbaai met baie aanlyn followers. SKRYF SÓ IN: Vul die Fotoblokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, v
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier4 min read
Whatsapp: dink Voor Jy Praat
Jy is óf mal daaroor óf dit dryf jou teen die mure uit. Dis nou “voice notes”, oftewel daai stemboodskappe wat jy op geselsplatforms soos WhatsApp kry. Maar hoe ook al jy daaroor voel, daardie blikstemme oor jou selfoon gaan nie sommer stilraak nie.

Related