ANDERSTE GROENIGHEID
Hoe weet jy wanneer jy in ’n oujongkêrel se huis is? Al die potplante is dood, maar daar groei iets op die kaas in die yskas.
ANTON, BELLVILLE
VINGERFOUT
Sarel is al weer in die moeilikheid by sy vrou en besluit om vir haar blomme te stuur. Hy vra toe