Huisgenoot

MY GEVINDE VRIENDE

‘DIS ’n kuns. Kyk hoe majestueus is hulle. Met ’n whiskey in die hand kan ek ure lank sit en hulle dophou. Dis my raad. Bring tyd deur saam met jou vis.

Gesonde koi is altyd aan die beweeg. As iets fout is, is daar tekens. Lê hulle teen die bodem met hulle vinne styf teen hulle lyf? Skuur hulle teen die kante? Lyk dit of hulle na asem snak? Dan’s iets fout. Jy moet uitvind wat.

Mens moet jouself leer om ’n chemikus en ’n ingenieur te wees om die kwaliteit van jou water reg te hê vir dié stokperdjie. Kyk hier, ek vat skraap van hulle kiewe en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related Books & Audiobooks