Huisgenoot

‘GEE HOM SY LAASTE WENS’

DIE toekoms was vol belofte. Hulle wou ’n klein, intieme troue hê. Hulle het sel fs oor die moontlikheid van kinders gepraat.

Toe, verlede Junie, sterf Adriaan Holtzhausen in sy bed aan ’n hartaanval. Skielik moes Jeandré de Beer van Pretoria sy lewensmaat se roudiens beplan eerder as hul troudag.

Maar Adriaan (33) se laaste wens – dat sy as by Palm Beach in Kwa-Zulu-Natal gestrooi moes word – is steeds onvervul.

“Dit was sy gunstelingstrand. Hy het altyd gesê dis so vreedsaam, dis nog ongerepte natuur en glad nie gekommersialiseer nie,” vertel Jeandré (27) hartseer.

Maar die seremonie op die strand, wat so klein en intiem soos hul troue sou wees, is vir eers ontspoor weens ’n regstryd met Adriaan se familie oor sy as.

Adriaan se ma,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related