Kuier

ONS GLIMLAG WEER!

INSPIRASIE

Hulle lyk nie of hulle veel in common het nie. Hy is 42 en die pa van drie dogters. Sy is ’n skoolmeisie van 10 jaar oud. Tog is daar iets wat hulle saamsnoer. Hulle verstaan mekaar se uitdagings en seer – en hul nuwe kans op hoop.

Melvin Maxim en Lelitha Jantjies, albei van George, se paaie het onlangs gekruis toe albei lewensveranderende behandeling gekry het. Dié ingryping het hulle weer selfvertroue gegee ná hulle voorheen soms moes wegskram voor die wrede blik van ander.

Melvin se gesig en lyf was jar deur groeisels, keloïede, ontsier. Lelitha is met littekens aan haar gesig gelaat ná hul pitbull haar. Haar stigting, die Dr. Ansua Foundation, bied gratis behandeling aan pasiënte wat nie dié duur prosedures kan bekostig nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related