Kuier

ONS LESERS vertel…

Die 21-jarige Jaydon Jansen is ’n jong man wat aangevuur word deur sy passie vir lewens red.

En wanneer jy hom nie tussen die branders kry waar hy menselewens red, of aan die patrolleer is seelangs nie, is hy besig om opleiding te ontvang om hom as 'n wetstoepasser te bekwaam.

As 'n kind in Strandfontein in die Kaap was daar nie juis veel buitemuurse aktiwiteite nie, en omdat die see so naby is, was dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related