Kuier

MAAK OOP DIE HEKKE VIR Anslin!

Musikant. Vermaaklikheidster. Akademikus. Pastoor. Vervaardiger. Liedjieskrywer… Anslin Gysman is nét 28 jaar oud, maar hy dra ál hierdie hoede.

Ons lag gereeld vir sy skreeusnaakse video's op sosiale media (met sy gunstelingsêding, “geweldig”), word bekoor deur sy mooi, sterk sangstem en geïnspireer deur sy bemoedigende woorde. Maar wie ís hy?

Anslin het grootgeword in Klipfontein, ’n klein sendingstasie in Philippi in die Kaap. Dié ouboet van vier broers en ‘n suster het by sy ouma Lilly January en nog familielede in ’n huis vol liefde opgegroei. “Weens destydse omstandighede kon ek nie deur my ouers grootgemaak word nie. My ouma het uit haar werk by Alnet getree sodat sy vir my kon sorg,” vertel hy.

“Ek is grootgemaak in ’n huis met baie min hulpbronne,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related