VISSE
19 FEBRUARIE – 20 MAART
Met ’n samehoping van planete in jou teken kan jy eers oorweldig voel om so skielik in die kollig te wees. Vat jou tyd en oorkom jou skaamheid, want jy kan voordeel daaruit trek om die liefdesdiva, Venus, van die 11de af in jou teken te hê. Voeg daarby ’n nuwemaan in die Visse op die 10de en jy sal in die luim wees om glans te ervaar. Onderskei tussen oordrywing en leuens vertel.
RAM
21 MRT – 19 APR
As dit vir jou voel al jou energie