Huisgenoot

JOU STERRE

TWEELING

21 MEI – 20 JUNIE

Liefde kan rondom die volmaan op die 4de gespanne voel, al is dit niks nuuts nie, en jy sal kan herken jy was al voorheen daar. Wees daarvoor op die uitkyk wanneer jou planeet, Mercurius, binnekort met die radikale Uranus in lyn kom. Dit kan jou geneig maak om teen jou karakter in op te tree. Voor jy dus iets impulsief of buitengewoons aanvang, vra jouself af of die kortstondige opwinding die eindresultaat werd sal wees.

GELUKKIGE NOMMERS

8, 10, 34, 52, 32, 9

KREEF

21 JUN – 21 JUL

Eers sal jy dalk baie empatie betoon met ’n vriend wat ’n moeilike tyd deurmaak deur ’n koesterende skouer te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl

Related