Huisgenoot

JOU STERRE

WATERDRAER

21 JAN – 18 FEB

Soos die son van teken verander en uit jou teken beweeg, beweeg die glansryke Venus op die 16de by jou teken in. Dit dui op ’n tyd van herevaluering van dinge wat verband hou met die liefde, skoonheid en positiwiteit, met die klem op jou voorkoms. Selfaanvaarding is die eerste stap om goed te lyk en te voel, en dit het geen sin om jou met ander te vergelyk nie. Belê in basiskledingstukke vir jou opgedateerde klerekas.

GELUKKIGE NOMMERS

15, 38, 47, 50, 44, 23

VISSE

19 FEB – 20 MRT

Andersheid kan eintlik ’n bate wees, want dit laat jou uitstaan.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers