Huisgenoot

JOU STERRE

VISSE

(19 FEBRUARIE – 20 MAART)

Jy is in jou element met dié dat die son en Neptunus in jou eie teken saamspan. Jy dagdroom alte lekker. Dit kan ook beteken dat jy meer heldersiende of intuïtief as gewoonlik is, asof die sluier tussen die verskillende wêrelde vir ’n oomblik lig. Moenie meegevoer raak nie en hou jou voete op die grond.

RAM

(21 MRT – 19 APR)

As jy op jou intuïsie ingestel is, sal jy aanvoel jy moet jou vir ’n ruk skaars hou. Dit is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Kalligrafie
Korrek. Kállos beteken skoonheid, en graphein beteken om te skryf. Kalligrafie is die kuns van skryf met sierletters. Dis hoe lank die dokument is waarop die amptelike rekord van koning Charles se kroning gedruk is. Die handgeskrewe dokument is vir d
Huisgenoot4 min read
Skietgebede En ’n Plakkaat
TOE ek klein was, het ons radio geluister tot die batterye opgeraak het. In Nyandeni, waar ek grootgeword het, het hulle eers in die 2000’s elektrisiteit begin insit. Dit was soos toorkuns vir ons. Ons het nie eens ’n TV gehad nie. Baie mense het ges
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,

Related