WAAROOR GAAN DIT?
Die reeks volg vier eerstejaarkamermaats in die Pantera-vrouekoshuis by die fiktiewe Eike-universiteit. Hulle leer mekaar beter ken om hopelik as besties daar uit te stap. Beáta Bena Green en Kristen Raath, wat ons ken as Shady en Amorey in , speel onderskeidelik