Huisgenoot

Showmax wys sy nuwe kleure!

WYFIE

WAAROOR GAAN DIT?

Wyfie volg vier eerstejaarkamermaats in die Pantera-vrouekoshuis aan die fiktiewe Eike-universiteit. Hulle leer mekaar beter ken om hopelik as beste vriendinne daar uit te stap.

Die eerstejaarstudente word gespeel deur die 7de Laners Beáta Bena Green as Shay en Kristen Raath as Kyla. Die Trompoppie-ster Celeste Loots is te sien as Amanda, en die aktrise Mienke Ehlers, wat in Dinge van ’n kind te sien was, vertolk die rol van Mia. Ook in die rolverdeling is Marguerite van Eeden, Adrian Steyn, Elzet Nel en Chelsea Thomas.

STUDENTELEWE KRY LEWE

Die lewe van ’n student het die reeks geïnspireer. “Baie van ons het in matriek uitgesien na universiteit, en as jy op universiteit kom, is dit asof jy ’n hele nuwe wêreld betree. ’n Mens maak nuwe vriende, goeies en slegtes,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related