Kuier

BRENDEN IN DIE BIEP

Ek het onlangs weer besef hoe baie ’n mens verloor as jy uit jou tuisdorp wegtrek.

Ja, ek weet die slimmes sê ’n mens groei meer as jy die bekende agterlaat vir groener weivelde. “Jy ervaar dinge wat jy net nooit andersins sou ervaar het nie,” sê hulle. Dít weet ek goed, maar ’n onlangse besoek aan my tuisdorp, Nababeep (“die Biep”), het ’n bittersoet smaak in my mond gelos.

Sedert ek in 1999 in die Kaap aangekom het, het ek baie gegroei en baie oor myself en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related