Tuis

WAAR DIE nagtegaal gesing het

WIE WOON HIER? Cornel en Neill Strydom
WAAR 13 km buite Colesberg, Noord-Kaap-Karoo
GROOTTE 644 m², buitekamer en stoepe ingesluit

Die Karoo-lug is blou, die groen grasveld en die grondpad verklap hier was goeie reën; en ek kan sweer die stof en die rantjies het ’n pienk skynsel toe ek en Greg, ons fotograaf, naby Colesberg die N1 vir ’n grondpad verruil. Ons ry na Nagtegaalsfontein, die Strydoms se plaas, waar dié einste sagte pienk telkens in die opstal se dekorpalet sou opduik. Maar eers beland ons in ’n groen lushof, wat ons later sou hoor Cornel se “koswoud” is, voor die tweespoorpad ons voor die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis4 min read
Trek In En Maak Reg!
WIE WOON HIER? Gill AlldermanWAAR Kommetjie, Wes-KaapGROOTTE 442 m2 Gill se mandjieversameling in die kombuis (oorkant ) en sitkamer (sien ook bl. 67) bring tekstuur in en komplementeer die seegrasmat op die trap na die biblioteek en slaapkamers op
Tuis2 min read
SKRYF IN & WEN!
Laat dít jou mantra wees wanneer jy weer ’n huisverbetering beplan. Dit maak mos sin om enige opknap aan te pak met die oog op die toekoms, en watersekerheid bo-aan jou lys. JoJo, die hoofborg van ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie, is Suid-Af
Tuis2 min read
Ons Lesers Sê
Melissa van der Colff van Upington skryf Dankie aan Tuis vir die artikel “Gelukkige sonvangers” (Desember 2022 | Januarie 2023). Kort daarna was dit vir ons geliefde ma, Malinda van der Colff, tyd om ons te groet. Haar tuin was haar lewe en die art

Related Books & Audiobooks