Huisgenoot

’N LYFIE WAT STAANDE BLY

WOERTS, jaag die klein meisietjie op ’n trapfiets hier by jou verby – eers teen die steil oprit op, dan weer met die afdraand na onder. Haar maer beentjies trap die pedale met mening. Haar uitdrukking is dié van sorgelose kindervreugde.

Die blondekoppie bly gefokus agter die stuur, so asof die oprit haar F1-renbaan is – een sonder ’n eindstreep.

Jy sien, klein Danika (7) is nie sommer enige rabbedoe nie.

Háár eindstreep is sy anderdag oor toe sy gehoor het haar kanker is in remissie.

En dat sy hier in die oprit op ’n trapfiets rondjaag – dat sy lééf – is ’n wonderwerk.

Fase 4-breinkanker, ’n medulloblastoom om presies te wees, is verlede jaar by haar gediagnoseer. ’n Gewas so groot soos ’n vuis is op haar brein gekry – skaars 2 mm van haar breinstam af, vertel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related