Huisgenoot

‘EK VERGEWE JOU’

DIS ’n getuigskrif vir die soort mens wat Pedrie Wannenburg was. Selfs ná die oud-Bokheld se dood was dit hy wat sy vrou, Evette, die krag kon gee om die tienerseun wat vir sy dood verantwoordelik is te vergewe. Op 22 April 2022 het die 16-jarige Ali Alabadi in Greenhouse Road in Houston,

Texas, oor ’n rooi lig gery. Toe hy die polisiekar in sy truspieël sien flits, het hy die domste besluit van sy lewe geneem. Hy’t sy voet neergesit en probeer wegvlug.

Hy het die Wannenburgs se kar getref.

Pedrie, wat 41 was, en sy seun, Francois (toe 8), is per helikopter hospitaal toe geneem. Evette en hul dogter, Isabelle (toe 10), was net lig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related