Landbouweekblad

Niks gaan verander as jý nie verander nie

Rubriek KAMEELDORINGGESPREKKE

Dit is ’n nuwe jaar en die meeste mense begin dit met ’n paar nuwejaarsvoornemens en ’n doenlys. Die afgelope jaar was vir die meeste mense ’n baie moeilike een, en ’n jaar wat my met meer vrae as antwoorde gelaat het.

Ek weet as ek ander resultate in 2024 wil hê as in 2023, sal ek ander stappe moet doen, anders is ek mos laf om ander resultate te verwag, of hoe? Om ander stappe te doen, moet ek ander besluite neem, en om dít reg te kry, moet ek anders begin dink.

Hoe begin ons as boere anders dink sodat ons ander uitkomste kan kry in die nuwe jaar? Die meeste ouens wil graag ander resultate hê, maar sal eers verander

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related