TANSEY COETZEE
Bypassende swembroeke. Tiek. Sonbrille. Tiek. Die voormalige Mej. Suid-Afrika en haar dogter, Peyton (5), is mal oor die somer.
“Dit is my en my dogter se gunstelingtyd van die jaar. Dis ons tyd om bypassende swembroeke te dra, dit met ’n sonbril af te rond en ons natuurlike krulle uit te skud terwyl ons die lewe in