DIE WITTEBROOD IS VERBY
V: Hoe weet ’n mens wanneer die huwelik sy glans begin verloor?
A: Wanneer die man bel om te sê hy gaan laat wees vir ete, maar sy vrou het reeds ’n nota op die tafel gelaat om te sê die kos is in die louoond.
JOHAN H, GONUBIE