Huisgenoot

Hoe werk ’n bril?

‘TOET-TOET!” raas dit buite die Babbelboomhuis.

“Wat maak so?” vra Palawa die kameelperd en steek haar lang nek by die venster uit om te sien waar die lawaai vandaan kom. “Dis Barend die bobbejaan. Hy is op sy bromponie. Dit lyk asof hy ’n pakkie by hom het,” sê sy.

“Oe, dis seker my pakkie. Ek het vroeër die week iets bestel,” sê Paloeka die leeu opgewonde.

“Ek sal dit gou gaan haal,” bied hul vriendin Bibi aan.

“Ag, dit is baie gaaf van jou,” sê Paloeka.

Bibi klim by die boomhuis se leer af. Ná ’n rukkie kom sy terug met die groot

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related