DIS OUKEI AS NIE ALMAL VAN JOU HOU NIE
Sy is dalk ’n Oscarbekroonde aktrise en is nou weer benoem vir haar rol in die rolprent Poor Things, maar EMMA STONE het geleer dat jy nie almal se guns kan wen nie.
“Dis oukei as nie almal van jou hou nie,” sê Emma in ’n onderhoud met se Giles Hattersley. “En ek stel nie daarin belang om hulle te probeer oortuig